Een van die dinge wat ek glo ons deur die “Lockdown” gaan dra is konneksie met MENSE. Foon, Sms, Whatsapp, email en social media kan soms bietjie verwyderd voel.

Ek glo om gereeld met jou geliefdes in kontak te wees gaan ons albastertjies bymekaar hou. Ons het n paar van die groot platvorms probeer en my vriend Jacques het my voorgestel aan die app “HouseParty”.

Ons het die geinstalleer op ons fone en wat n maklike verbruikers vriendelik en persoonlike toep (dis mos die Afrikaans vir APP)
Kan natuurlik ook goed werk vir virtual meetings

Download en probeer dit gerus!