Financial Help in Lockdown

Middel Maart toe Cyril aangekondig het dat “mass Gatherings” moet eers gestaak  word en 10 dae later die lockdown het my Fotografie besigheid met omtrent 98% geval. Dit het n REUSE impak op ons kontantvloei en alhoewel mens geld wegsit het vir n rainy day, was dit nie vir n Monsoon nie. Ek het toe van n kant af begin om te kyk wat ons kan doen om deur die volgende tyd te kom.

Ek is baie dankbaar vir my loopbaan in eiendom wat ek begin het in 2019 maar selfs al maak die lockdown oop in Mei gaan troues en corporate events verseker nie gou uit die lug val nie. 

In al my navorsing is hierdie wat ek geleer het.

 

Disclaimer: Ek is nie n finansiele raadgewer nie. Ek weet nie wat die impak wat al die dinge op ons gaan het nie. Hierdie is net al die opsies wat ek na gekyk het. Ek glo dit sal n paar mense help 

So here goes: 

1. Sny al ons kostes

Ek het als gekanseleer wat ek kon.  Dit sluit in self persoonlike en besigheids dienste wat mens voor betaal wat jy nie gebruik nie

Ek het ook n paar goed gedowngrade bv my Discovery vitality 

Daar is ook sekere goed wat ek kon vries of op hold sit.

Ons het gekyk na elke liewe ding wat ons koop en uitgewerk hoe kan ons dit goedkoper doen. (bv koop groente in Bulk en nie opgesnyde stukke nie)

Die groot besparing kom veral met die maandelikse aftrek orders.

2.Debt Protection or Credit life

Sekere krediet Produkte (Krediet kaart, Motor lening, Huis lening etc) het n diens wat hulle bied wat beteken dat jou skuld premie gedek word in gevalle soos die. Gewoonlik sou jy n per maand bedrag bedaal vir die tipe “versekering” maar elke maatskappy/diens is anders.

Dit is die moeite werd om deur al jou skuld te gaan en te kyk of enige iets gedek word. 

Hier is interesante artikels wat die beter verduidelik:

Credit life (Googthingsguy Website)

 

3.Payment Holidays

Met n huis lening by ABSA, Motor lening by Wesbank en persoonlike en besigheid bankdienste by FNB het ons die banke gekontak. Ons sal sien waarmeer hulle vorendag kom en hoe dit ons lening bedrae in die toekoms gaan beïnvloed.

Ek weet van die verekeraars bied ook ook opsies soos hierdie.

 

3. UIF

Die manier wat ons besigheid gestruktureerd is, beteken dat ons ongelukkig nie vir UIF kan eis nie. As ek nou terug kyk is ek baie spyt daaroor en sou ons dit gedoen het as ons kon. 

Hier is n link wat UIF Covid-19 voordele bietjie meer uiteensit.

4. Regering befondsing

Debt Relief Finance Scheme

Businesses which are negatively affected, directly or indirectly, due to the Coronavirus pandemic

Doen aansoek hier

DEPT of Tourism

The Department of Tourism will pay once-off grants to approved medium to small enterprises

Industrial Development Corporation

Helping companies deal in the fight against Covid-19.

5. Ander befondsing

Sukuma Relief Programme(Business Partners - Anton Rupert)

The Sukuma Relief Programme offers distinct and separate financial aid to formal sole proprietors and close corporations, companies, and trusts.

South African Future Trust

SAFT will transfer funds directly to employees of participating SMMEs, via interest-free loans where employees themselves carry no liability.